Ons verpakkings-ghoeroe, Charles, is hard besig om van ons vanggereedskap reg te kry ter versending. Toe die posdiens nog funksioneer het, was die goedere meestal per gerigestreerde pos gestuur. Tans maak ons en boere egter net staat op koerier-dienste. Dis wel duurder, maar vinniger en veiliger.